Hiermee beplannings datums vir 2015.
21 Januarie 2015: Bestuursvergadering: Loftus (14:30)
26 Januarie 2015: Werwingsaksies / Kies van Ouerkomitees begin
04 Februarie 2015: Inligtingsvergaderings in Wyke Oos + Wes @ Laerskool Mayville (18:00)
Wyk Suid-Oos @ Villieria (18:00)
16 Februarie 2015: Afrigterskursus: Oos + Wes @ Laerskool Mayville (18:00)
18 Februarie 2015: Afrigterskursus: Suid-Oos @ Midstream Ridge Primary (18:00)
21 Februarie 2015: Boksmart @ MSR Slegs Suid-Oos Kontak Persoon Wesley Carter(081 454 8409)
23 Februarie 2015: Bulletjie oefening begin.
25 Februarie 2015: Bestuursvergadering: Loftus (14:30)
28 Maart 2015: Boksmart @L/s Wonderboom (Slegs (ou) Noord- streek)
04 Maart 2015: Skeidsregter Kursus MSR (18:00)
07 Maart 2015: Boksmart @ L/s Villieria (Slegs Wes-streek) Kontak persoon Jaco Malan 082 703 4542
9 Maart 2015: Skeidsregters Eksamen Villieria (18:00)
14 Maart 2015: Boksmart @ L/s Derde Poort Rampie Faure
16 Maart 2015: Skeidsregters Aanvullende eksamen MSR (18:00)
25 Maart 2015: Loftus Inskrywings sluit.
15 April 2015: Bestuursvergadering: Loftus (14:30)
18 April 2015: Liga 1
9 Mei 2015: Liga 2 of Loftusdag
16 Mei 2014: Liga 3 of Loftusdag
23 Mei 2014: Liga 4 of Loftusdag
23 Mei 2015: Liga 5 of Loftusdag
30 Mei 2015: Jeugklubs (Skuilkrans) Nissan Bulletjiedag
06 Junie 2015: NAKA BULLE & MENLOPARK DAG
13 Junie 2015: Jeugklubs – Afsluiting & CENTURION RUGBYCLUB DAG
24 Augustus 2015: Beplanningsvergadering vir 2015

A Load Of Bull

Welkom by Bulletjie Rugby 2014!

Laai die weekblad af hier onder.

Download the Weekblad blow.

Bulletjie weekblad dowload

 

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons Vyftiende Bulletjiedag wat op

16 Junie 2012 te Curro Roodeplaat gaan plaasvind.  Hierdie dag beloof om weer ‘n groot sukses te wees met al die nuwe uitdagings, en met groot dankbaarheid aan ons hoofborg VODACOM.

 

VIR MEER INLIGTING:

Adriaan Scheepers
Game Development
Cluster Manager
Blue Bulls Rugby Union

Tel: 012 4200 790
Cell: 072 7122 508

Fax: 012 343 9925

E-Mail: adriaans@bluebull.co.za

CANCER ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA (CANSA) RELAY FOR LIFE – SPORT DAY 22 SEPTEMBER
2012
KANKERVERENIGING VAN SUID AFRIKA (CANSA) “RELAY FOR LIFE” – SPORTDAG 22 SEPTEMBER
2012
1. The CANSA Relay For Life is a unique event offering everyone in the community the
opportunity to participate in the fight against cancer. It represents the hope that those lost to
cancer will never be forgotten, those facing cancer will be supported and one day cancer may be
conquered.
1. Die CANSA “Relay For Life” is ‘n unieke geleentheid wat aan elke lid van die gemeenskap die
kans bied om ‘n persoonlike bydrae te lewer in die stryd teen kanker. Dit verteenwoordig die hoop
dat diegene wat die stryd teen kanker verloor het, nooit vergeet sal word nie. Diegene wat daarmee
worstel ondersteun sal word en dat kanker dalk eendag oorwin kan word.
2. The Pretoria Military Sport Club has been kind enough to make its Sports Grounds in Thaba
Tshwane (Voortrekkerhoogte) available on the 22nd of September to stage a Sport Day in support of
the yearly Relay.
2. Die Pretoria Militêre Sportklub het goedgunstiglik daartoe ingestem om hul Sportgronde in
Thaba Tshwane (Voortrekkerhoogte) beskikbaar te stel vir 22 September om ‘n Sportdag aan te bied
ter ondersteuning van die jaarlikse “Relay”.
3. The organisers intend to present the following on the day:
• Road Run/Walk – 5, 10 and 21km – Open event.
• Mountain Bikes – 2km children up to 8years – 12 and 35km – Open event.
• “Bulletjie” Rugby – u /6, u/ 7 & u/ 8 Primary Schools only.
• Touch Rugby – Secondary and Primary Schools.
• Netball – Secondary and Primary Schools.
• Soccer – Secondary and Primary Schools.
• Hockey – Secondary and Primary Schools.
• Rock Climbing – Open event.
• Mixed Martial Arts Display.
• Hand Ball Display.
3. Die organiseerders beplan om die volgende aan te bied op die dag:
• Padwedloop/Loop – 5, 10 en 21km – Oop item.
• Bergfietse – 2km kinders tot 8 jaar – 12 en 35km – Oop item.
• Bulletjie Rugby – o/6 , o/7 & o/8 Slegs Laerskole.
• Raakrugby – Hoërskole en Laerskole.
• Netbal – Hoërskole en Laerskole.
• Sokker – Hoërskole en Laerskole.
• Hokkie – Hoërskole en Laerskole.
• Rotsklim – Oop item.
• Gemengde Oosterse Kuns Demonstrasie.
• Hand bal Demonstrasie
4. No entry fee will be charged for team sports. Schools will typically be expected to accept
official coin holders from CANSA to fill up to the best of their ability. Funds collected via these
endeavours will be accepted as being a particular School’s entry fee for their teams. Entry fees for
open events to be announced soon. Churches will be approached to supply food on the day. The
cost of a stand will be R250.00 and no Church will be allowed more than one stand. No restriction in
terms of menu is prescribed apart from cold drinks and alcohol that may not be sold. No open fires
will be allowed and care needs to be taken that all gas appliances are fully compliant with safety
regulations.
4. Geen inskrywingsfooi sal gehef word vir spansporte nie. Skole sal tipies versoek word om
amptelike CANSA muntblikkies te vul tot die beste van hul vermoë. Fondse wat hierdeur ingesamel
word sal dan dien as ‘n bepaalde Skool se inskrywingsgeld vir sy spanne. Inskrywingsfooie vir oop
items sal eerdaags bekend gemaak word. Kerke sal genader word vir die voorsiening van kos tydens
die dag se verrigtinge. Die koste van ‘n stalletjie beloop R250.00 en geen Kerk sal meer as een
stalletjie toegelaat word nie. Geen beperkings sal geld vir die spyskaart nie, behalwe dat koeldrank
of enige alkoholiese drank nie verkoop mag word nie. Geen oop vure sal toegelaat word nie en sorg
moet gedra word dat gastoestelle aan normale veiligheidsvereistes voldoen.
5. Should you be interested in participating in this event, please feel free to contact Anita
Snyders from CANSA whose details are provided below.
5. Sou u belangstel om deel te word van hierdie geleentheid, neem gerus die vrymoedigheid
om vir Anita Snyders te kontak by die nommer soos hier onder aangedui.
DIRK BARNARD
(EVENT CHAIRMAN/VOORSITTER)
ANITA SNYDERS
RELAY FOR LIFE COORDINATOR
TEL : +27 12 329 3036
FAX : +27 86 617 6310
CELL : +27 83 633 5798
EMAIL : asnyders@cansa.org.za
CANCER ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA – GAUTENG NORTH
ADDRESS : 32 LYS STREET, RIETFONTEIN, PRETORIA, 0084
POSTAL : P O BOX 275, PRETORIA, 0001

LAERSKOOL SAAMSPAN

UITNODIGING NA ONS BULLETJIE DAG 9 JUNIE 2012

 

Geagte  Bulletjies

 

Graag wil ons laerskool saamspan u hartlik bedank dat u ons bulletjie dag bygewoon het dit was ‘n groot sukses, so ook wil ons dankie se vir die terug voer wat ons van skole ontvang het.

Ons beplan om weer so dag te hou op die 9 Junie. Die bulletjies is dan so te se klaar met hulle seisoen en ons het dit goed gedink om ‘n laaste vriendskaplike wedstryd te hou vir die bulletjies wat graag nog een laaste saterdag vir die seisoen te speel.

Ons sal dan by die 0/6 en 0/7 rip rugby speel en dan by die 0/8 sal daar net tuckel rugby speel. Ons sal die dag so lekker as moontlik vir die kinder probeer maak.

As daar skole is wat belang stel, moet u die vorm voor of op die 18 Mei terug mail of u kan dit fax na {Laerskool Saamspan)  0862128831. Ons sal dan van af die 28 Mei die programme en so ook meer inligting begin deur stuur.

Ons wil graag die dag baie aangenaam maak vir elke bulletjie speler en so ook vir sy gesin.

Ons hoop van harte om u daar te sien.

Enige vra kan u my kontak by 0722255206

Elaine Scott  (Bulletjie rugbyorganiseerder)

 

Naam van skool: ____________________________________

Tel nr:                   _____________________________________

Fax nr:                  _____________________________________

 

Inskrywing van span                                                                                                                                                                                                       0/6 hoeveel spanne _______ hoeveel kinders ______________

0/7 hoeveel spanne________ hoeveel kinders_______________

0/8 hoeveel spanne________ hoeveel kinders_______________

 

UITNODIGING NA DIE BLOU BULLE LEARSKOLE RUGBYVERENIGING BULLETJIE RUGBYTOERNOOI

Vir aandag:  Die Hoof, Bulletjie-organiseerder en Ouervoorsitter.

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons Vyftiende Bulletjiedag wat op

16 Junie 2012 te Curro Roodeplaat gaan plaasvind.  Hierdie dag beloof om weer ‘n groot sukses te wees met al die nuwe uitdagings, en met groot dankbaarheid aan ons hoofborg VODACOM.

 

Die volgende inligting vir u belang:

 

  • Toegang is gratis!
  • NB:  Inskrywings sluit 31 Mei 2012.  Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Inskrywingskoste:  R10 per speler.
  • Die inskrywingsvorm moet asseblief voor 1 Junie 2012 terug gefaks word aan die skool.
  • ‘n Volledige program met finale reëlings sal na  11Junie 2012 beskikbaar wees en aan skole deurgestuur word wat betyds hul inskrywingsvorm deurgestuur het.
  • Die O/6, O/7 en O/8 groepe se toepassing van reëls sal volgens die “Rip Reëls” wees.
  • Sien die inskrywingsvorm vir getalle van spanne. (Voltooi asseblief in drukskrif)
  • Ons sien daarna uit om u en die Bulletjies vir ‘n heerlike en opwindende dag op die velde te ontvang.  Indien u enige verdere navrae het, skakel gerus.

 

Rugby organiseerder

Basjan Bakker

082 957 6909

 

SIEN ASB http://www.bulletjie.co.za/coaching-forms.php VIR MEER INLIGTING EN AANSOEK VORMS

 

H/V Brampretorius/Elizabeth

Wonderboom

(Pretoria)

Awie van Zyl

0832605164

17 FEBRUARIE 2012

Die Rugby Organiseerders

INSAKE:  UITNODIGING NA LAERSKOOL WONDERBOOM –

               BULLETJIEDAG (TACKLE AND RIP RUGBY)

 

U word hartlik uitgenooi na ‘n heerlike Bulletjierugbydag by Laerskool Wonderboom (H/V Braam Pretorius en Elizabeth strate Wonderboom Pretoria) op Saterdag 19 Mei 2012 om 8:00.  Op die Laerskool se sportvelde.

Ons nooi graag al u bulletjierugbyspanne om op Saterdag 19 Mei 2012 te kom deelneem. Ons will hierdie as n geleentheid gebruik om die bulletjies wedstryd ondervinding te gee.

Die koste beloop R10.00 per bulletjie wat dan `n medalje sal ontvang vir die dag se deelname. Ons het dit verander dat elke bulletjie slegs R10 by die hekke gaan betaal en nie inskrywings geld deur die skool nie. Toegangs gelde van R10 per volwasse en nie spelende kinders bo 6 jaar sal gevra word by die hekke. Kom geniet ook die stalletjies wat kos, koeldranke en speelgoed tekoop gaan aanbied. Die kostes word tengoede gebruik vir bulletjie rugby by Laerskool Wonderboom.

Antwoord asseblief voor  3 Mei 2012 indien u die uitnodiging aanvaar, al dan nie.  Die finale program kan dan saamgestel en deurgestuur word.

Vir enige verdere navrae kan u ons gerus skakel.

Vriendelike groete.

Awie van Zyl

0832605164(Bulletjierugby Organiseerder)

Email:  awievanzyl@webmail.co.za 

 

Ricus Van Rensburg

0799663439(Bulletjierugby Hulp Organiseerder)

Email:  rikus.rensburg@gmail.com

 

NB: Wonderboom is wel beskikbaar vir enige uitnodigings op 9 Junie 2012. Skakel gerus vir Awie van Zyl

VIR VERDERE INLIGTING ASOOK DIE INSKRYWINGS VORM GAAN ASB NA: http://www.bulletjie.co.za/coaching-forms.php

Vir aandag:                                                                                                               

Die Hoof, Bulletjie-organiseerder en Ouervoorsitter

UITNODIGING NA DIE LAERSKOOL MENLOPARK

BULLETJIE RUGBYDAG, 26 MEI 2012

U word vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse bulletjiedag wat op Saterdag 26 Mei 2012 gaan plaasvind.

Hiermee die volgende belangrike inligting vir u aandag:

•           Toegang by die hek is gratis;

•           Inskrywingskoste beloop R20.00 per speler;

•           Inskrywings sluit  4 Mei 2012;  geen laat inskrywings sal aanvaar word nie;

•           Die volledige program met finale reëlings sal teen 14 Mei 2012 beskikbaar wees;

•           Geen aanpassings of veranderinge sal gedoen word nadat die program vasgestel is nie.  Geen

inskrywingsgelde is terugbetaalbaar vir kansellasies nie;

•           Die 0/6 en 0/7 groepe se toepassing van die reëls sal volgens die Rip Reëls wees;

•           Die 0/8 groepe sal duik rugby speel; en

•           Elke speler ontvang ‘n medalje.

Ons sien daarna uit om u en die BULLETJIES weereens vir ‘n heerlike en opwindende dag op die velde van die LAERSKOOL MENLOPARK te verwelkom.  Skakel gerus vir enige verdere navrae.

Bulletjie groete!

Christivan Maas

VOORSITTER

Navrae: Lizl Schutte

menlobulletjierugby@yahoo.com / Sel: 082 808 1225

Laerskool Menlopark

Saterdag, 26 Mei 2012 – INSKRYWINGSVORM

 

SKOOL:

 

 

 

ORGANISEERDER:

 

 

 

TELEFOON NOMMER (SEL):

 

 

 

EPOS ADRES:

 

 

SPAN

SPELERS

BEDRAG (R20 per speler)

0/6  :  __________SPANNE

(graad 0)

(5 spelers per span)

+  ________ reserwes

0/7  :  __________ SPANNE

(graad 1)

(6 spelers per span)

+  ________ reserwes

0/8  :  __________ SPANNE

(graad 2)

(7 spelers per span)

+  ________ reserwes

SPELERS  :  _____________

TOTAAL:  R

SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS:  VRYDAG 4 MEI 2011

Bevestig asseblief eers of die inskrywingsvorms ontvang is voor u betaal!   Stuur dan die deposito strokie deur per faks of epos:  faks nr:  012 3467488  /  Epos:  menlobulletjierugby@yahoo.com / kontak nr: 082 808 1225 (Lizl)

Inbetalings:  Laerskool Menlopark, Rek nr: 540-540-020,  ABSA, Verwysing: U skool se naam.

Hi Almal,

 

Ek bevestig dat Boksmart 28 Maart(woensdag) van 17h00-22h00 by Laerskool Tygerpoort aangbied sal word. Sal julle asb so gou moontlik die getalle(name en vanne) vir my mail van die mense wat die kursus sal bywoon. Ek sal dit vir die BBRU forward.

Vra maar as daar onsekerhede is.

Baie Dankie dat julle saam met ons werk. Dit sal nice wees as ons Boksmart nou net agter die rug kan kry.

 

Ons mail weer later

 

Groete

 

Lukie