H/V Brampretorius/Elizabeth

Wonderboom

(Pretoria)

Awie van Zyl

0832605164

17 FEBRUARIE 2012

Die Rugby Organiseerders

INSAKE:  UITNODIGING NA LAERSKOOL WONDERBOOM –

               BULLETJIEDAG (TACKLE AND RIP RUGBY)

 

U word hartlik uitgenooi na ‘n heerlike Bulletjierugbydag by Laerskool Wonderboom (H/V Braam Pretorius en Elizabeth strate Wonderboom Pretoria) op Saterdag 19 Mei 2012 om 8:00.  Op die Laerskool se sportvelde.

Ons nooi graag al u bulletjierugbyspanne om op Saterdag 19 Mei 2012 te kom deelneem. Ons will hierdie as n geleentheid gebruik om die bulletjies wedstryd ondervinding te gee.

Die koste beloop R10.00 per bulletjie wat dan `n medalje sal ontvang vir die dag se deelname. Ons het dit verander dat elke bulletjie slegs R10 by die hekke gaan betaal en nie inskrywings geld deur die skool nie. Toegangs gelde van R10 per volwasse en nie spelende kinders bo 6 jaar sal gevra word by die hekke. Kom geniet ook die stalletjies wat kos, koeldranke en speelgoed tekoop gaan aanbied. Die kostes word tengoede gebruik vir bulletjie rugby by Laerskool Wonderboom.

Antwoord asseblief voor  3 Mei 2012 indien u die uitnodiging aanvaar, al dan nie.  Die finale program kan dan saamgestel en deurgestuur word.

Vir enige verdere navrae kan u ons gerus skakel.

Vriendelike groete.

Awie van Zyl

0832605164(Bulletjierugby Organiseerder)

Email:  awievanzyl@webmail.co.za 

 

Ricus Van Rensburg

0799663439(Bulletjierugby Hulp Organiseerder)

Email:  rikus.rensburg@gmail.com

 

NB: Wonderboom is wel beskikbaar vir enige uitnodigings op 9 Junie 2012. Skakel gerus vir Awie van Zyl

VIR VERDERE INLIGTING ASOOK DIE INSKRYWINGS VORM GAAN ASB NA: http://www.bulletjie.co.za/coaching-forms.php