Vir aandag:                                                                                                               

Die Hoof, Bulletjie-organiseerder en Ouervoorsitter

UITNODIGING NA DIE LAERSKOOL MENLOPARK

BULLETJIE RUGBYDAG, 26 MEI 2012

U word vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse bulletjiedag wat op Saterdag 26 Mei 2012 gaan plaasvind.

Hiermee die volgende belangrike inligting vir u aandag:

•           Toegang by die hek is gratis;

•           Inskrywingskoste beloop R20.00 per speler;

•           Inskrywings sluit  4 Mei 2012;  geen laat inskrywings sal aanvaar word nie;

•           Die volledige program met finale reëlings sal teen 14 Mei 2012 beskikbaar wees;

•           Geen aanpassings of veranderinge sal gedoen word nadat die program vasgestel is nie.  Geen

inskrywingsgelde is terugbetaalbaar vir kansellasies nie;

•           Die 0/6 en 0/7 groepe se toepassing van die reëls sal volgens die Rip Reëls wees;

•           Die 0/8 groepe sal duik rugby speel; en

•           Elke speler ontvang ‘n medalje.

Ons sien daarna uit om u en die BULLETJIES weereens vir ‘n heerlike en opwindende dag op die velde van die LAERSKOOL MENLOPARK te verwelkom.  Skakel gerus vir enige verdere navrae.

Bulletjie groete!

Christivan Maas

VOORSITTER

Navrae: Lizl Schutte

menlobulletjierugby@yahoo.com / Sel: 082 808 1225

Laerskool Menlopark

Saterdag, 26 Mei 2012 – INSKRYWINGSVORM

 

SKOOL:

 

 

 

ORGANISEERDER:

 

 

 

TELEFOON NOMMER (SEL):

 

 

 

EPOS ADRES:

 

 

SPAN

SPELERS

BEDRAG (R20 per speler)

0/6  :  __________SPANNE

(graad 0)

(5 spelers per span)

+  ________ reserwes

0/7  :  __________ SPANNE

(graad 1)

(6 spelers per span)

+  ________ reserwes

0/8  :  __________ SPANNE

(graad 2)

(7 spelers per span)

+  ________ reserwes

SPELERS  :  _____________

TOTAAL:  R

SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS:  VRYDAG 4 MEI 2011

Bevestig asseblief eers of die inskrywingsvorms ontvang is voor u betaal!   Stuur dan die deposito strokie deur per faks of epos:  faks nr:  012 3467488  /  Epos:  menlobulletjierugby@yahoo.com / kontak nr: 082 808 1225 (Lizl)

Inbetalings:  Laerskool Menlopark, Rek nr: 540-540-020,  ABSA, Verwysing: U skool se naam.